Gallery
JONGENSFONTEIN NUUS - Die kuisopruimingsaksie wat op 16 September, Wêreld-kusopruimingsdag uitgestel is as gevolg van reën, het Saterdag 30 September plaasgevind.
'n Groot groep gewilliges het by Seesig Supermark bymekaargekom waar Naas Palmer, voorsitter van Jongensfontein Inwonersvereniging die dag se reëlings deurgegee het.
Almal is met voertuie na die beginpunt, wes van die kusdorpie geneem waar die staproete na Blombosfontein begin, waar hulle in drie spanne verdeel is wat elk 500 m se strand skoongemaak het.
Laerskole Bertie Barnard en Melkhoutfontein, asook Ouma Lena se huis het elk
R5 000 ontvang wat deur 'n anonieme borg geskenk en deur Palmer en Riddles oorhandig is.
Die munisipaliteit het gehelp.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Jongensfontein, Hessequa nuus'