HEIDELBERG NUUS - Personeel van beide die ABET Geletterdheidsentrum en E-Centre wat die Diepkloof Jeugsentrum-perseel op Heidelberg gebruik, is raadop vir die vandalisme wat keer op keer aangerig word.
Hulle noem dat dit veral Maandae-oggende en na vakansietye nie ‘n plesier is om die perseel te betree nie.
Buiten die afskuwelike graffiti teen die mure by die ABET-sentrum se ingang, is die rioolstelsel se pype ook gevandaliseer.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'