STILBAAI NUUS - Die jaarlikse Trans Enduro wat studente van die Saldanha Militêre Akademie onderneem om geld vir behoeftige gemeenskappe in te samel, het van 29 November tot 7 Desember plaasgevind.
Die Hessequa-been het op Woensdag 4 Desember vanaf Stilbaai-hawe vertrek.
Rdl. Thinus van den Berg het namens die Raad George se welwillendheids-boodskap ontvang en Hessequa se boodskap aan die Enduro-leier, lt. J Z Phitlho oorhandig.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'