RIVERSDAL NUUS - Twee verdagtes is Woensdag, 14 Julie deur Riversdal-polisie in hegtenis geneem vir handeldryf in dwelms.
'n Suksesvolle operasie is deur polisielede, asook lede van die gemeenskapspolisieforum uitgevoer.
Beslag is gelê op 472 mandrax pille, 50 gram tik en R15 801,20 kontant. Die verdagtes het Donderdag in die hof verskyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'