Update
RIVERSDAL NUUS - Ronald Rossouw van Riversdal het 'n beloning van R500 uitgeloof vir die persoon wat sy twee vermiste honde kan help opspoor.
Die twee honde, Zoro die Rottweiler, en die with hond Coco het Sondagaand 26 November omtreeks 19:00 op 'n onverklaarbare manier uit die erf gekom en net spoorloos verdwyn.
Enige iemand met inligting kan CARS kontak by 082 962 1831.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’