STILBAAI NUUS - Die sterk seestrome wat saam met die onlangse koue fronte hul opwagting gemaak het, het groot dele van die duine by Lappiesbaai op Stilbaai weggespoel.
Volgens Hessequa-munisipaliteit is dit egter ‘n natuurlike en seisoenale verskynsel en die omgekeerde van dié proses sal binnekort die sand weer begin terugplaas.
Toegang tot die strand is tans beperk.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'