HESSEQUA NUUS - Die afgelope week het daar slegs 4,5 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval.
Daar is bykans geen verandering in die damvlakke nie met drie damme wat vol is en die Korentepoortdam wat op 98,9% staan.
Die jongste stand van damme:
4 September
- Korentepoortdam - 98,9% - 2mm reën (week)
- Duivenhokdam - 100,2%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
11 September
- Korentepoortdam - 98% -
- Duivenhoksdam - 100,2%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’