HESSEQUA NUUS - Geen reën is die afgelope week in die Korentepoortdam se opvanggebied gemeet nie. Al die damvlakke in die Hessequa-streek het konstant gebly.
Die stand van damme oor die afgelope twee weke is soos volg:
22 Augustus
- Korentepoortdam - 98%
- Duivenhoksdam - 100,1%
- Olive Grovedam - 40%
- Jongensfonteindam - 100%
29 Augustus
- Korentepoortdam - 97%
- Duivenhoksdam - 100,6%
- Olive Grovedam - 40%
- Jongensfonteindam - 100%
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'