Gallery Video
RIVERSDAL NUUS - Van groet mekaar, die Jeugskou, Steakhouse biefstukke tot babakompetisies kon almal vanjaar deel van Riversdal-landbouskou wees.
Almal het ’n plekkie op die skou gehad. Vanjaar is selfs ’n ontbyt vir die inwoners van DROOM gereël. Boerbokke, asook kaas en wynproe was vir die eerste keer deel van die skou.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'