RIVERSDAL NUUS - Die beloning vir die twee vermiste honde is van R500 na R1000 opgestoot. Ronald Rossouw van Riversdal se twee honde, Zoro, 'n Rottweiler, en sy wit hond Coco het Sondagaand 26 November omtreeks 19:00 op 'n onverklaarbare manier uit die erf gekom en net spoorloos verdwyn.
Enige iemand met inligting kan CARS kontak by 082 962 1831.