HESSEQUA NUUS - Plastieksakke, kitskosverpakking en eetgerei, asook plastiek water- en koeldrankbottels vervuil ons dorpe.
Behalwe dat dit lelik is, is dit ook baie ongesond.
In die veld vrek vee van plastiek wat rondwaai en aan bosse vashaak. Die rommel in die strate spoel saam met stormwater see toe waar die visse en ander seediere dit inkry en ook vrek.
Dié euwel kan maklik voorkom word indien almal help om rommel te herwin. Al wat dit kos is omgee.
Rommel vervuil ons dorpe:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.