ALBERTINIA NUUS - Solidariteit Helpende Hand wat hul tak vanjaar in Julie op Albertinia oopgemaak het, se eerste projek was onlangs by Albertinia Versorgingsdienste.
Geskenkpakkies is aan die personeel oorhandig om hulle te bedank vir hul liefde en omgee aan die inwoners.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'