Update
HEIDELBERG NUUS - Verkeer wat vir kilometers op die N2 opgehoop het na 'n noodlottige ongeluk buite Heidelberg, vloei weer normaal.
Volgens onbevestigde inligting was ‘n kind ook in die motor.
Geen verdere inligting is sover bekend nie.
Lees 'n vorige artikel: Noodlottige ongeluk op N2
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'