Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Inwoners van Riversdal sal in die volgende twee dae heel moontlik ’n vriendelike man met ’n kruis op sy rug in die dorp sien stap.
Karl de Winnaar van Ermelo is op ’n staptog van 3 500 km na Kaapstad en weer terug, om van sy Christelike geloof te getuig.
Volgens hom beplan hy om veral na haweloses in die dorp uit te reik.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'