RIVERSDAL NUUS - Oliver is vermis vanaf Saterdagmiddag, 2 September, by die Langezicht kompleks-area in Riversdal.
Hy is ‘n gekastreerde mannetjieskat net onder een jaar oud. Jy sal reageer op Oliver of Gemmer.
Kontak Inge by 076 411 0029, indien iemand hom gewaar het of weet waar hy is.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’