RIVERSDAL NUUS - Hoër Landbouskool Oakdale het Saterdag 8 Augustus hul jaarlikse Interskole teen Boland Landbou op Boland se tuisveld aangebied, met die twee skole se spanne wat in verskeie ouderdomsgroepe kragte gemeet het.
Oakdale het tydensdie Interskole sterk vertonings gelewer.
o. 19
- A: Boland 40 - Oakdale 36
- B: Boland 29 - Oakdale 24
- C: Boland 20 - Oakdale 17
- D: Boland 23 - Oakdale 17
- E: Boland 14 - Oakdale 7
- F: Boland 7 - Oakdale 14
- G: Boland 34 - Oakdale 30
- A: Boland 32 - Oakdale 7
- B: Boland 10 - Oakdale 15
- C: Boland 21 - Oakdale 24
- D: Boland 19 - Oakdale 7
- A: Boland 14 - Oakdale 21
- B: Boland 16 - Oakdale 15
- C: Boland 22 - Oakdale 14
- D: Boland 7 - Oakdale 17
- A: Boland 6 - Oakdale 12
- B: Boland 3 - Oakdale 27
- C: Boland 0 - Oakdale 53
- D: Boland 0 - Oakdale 52
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’