RIVERSDAL NUUS - Hoër Landbouskool Oakdale se berader, ds. Viaan Louw, het ‘n goue medalje vir 400 m-hekkies, tydens die Wes-Kaapse meesterskampioenskappe gewen.
Louw is besig met voorbereiding vir die SA meesterskampioenskappe wat op 1 Mei plaasvind.
Die skool en sy leerders is baie trots op hom en wens hom alle sterkte toe.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’