STILBAAI NUUS - Stilbaai gemeenskapspolisieforum het 'n baie geslaagde optog deur die strate van Stilbaai gehou op Saterdag 11 Desember.
Met loeiende sirenes het die buurt- en plaaswagte, in samewerking met verkeersdienste, plaaslike polisie, munisipale wetstoepassing, brandweer, NSRI, ambulansdiens en Werk vir Vuur beweeg tot hulle uiteindelik by Laerskool Bertie Barnard se rygbyveld aangekom het.
VIDEO: Nooddienste hou bewusmakings-optog
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'