Afgesien van die goeie nuus het twee leerders ook die teleurstelling beleef om as gevolg van hul beserings hulself aan die Cravenweek-span moes ontrek. Kabous van Schalkwyk en Jurgen van Staden het ernstige beserings opgedoen wat hul vir die res van die seisoen buite aksie plaas.
Oakdale beskik oor die volgende provinsiale spelers wat vanjaar aan provinsiale toernooie gaan deelneem:
o.16 Grant Khomo-week:
Vogien Talmaggies, Christiaan van Zyl, Cian Waggenaar, Pieter Gouws, Armand Heunis, Maurice White (kaptein), Daniel Maree (onder-kaptein), JT Jackson en Ruan Barnard.
o.18 Akdademie Span:
Donovan van den Berg, Dylan Beukes, Lorenzo Gordon, Arno Moolman, Hanru Liebenberg en Davis Marais.
o.18 Cravenweek:
Piet-Louw Strauss, JP Coetzee, Jeandre Rudolph, Simon Snyman, Myburg Briers en Pieter Rall.

Pieter Rall