Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Die Nuwe Apostoliese Kerk jeuglede het op Mandela-dag (18 Julie) inwoners van Huis Zenobia du Toit in Heidelberg met allerlei lekkernye bederf.
Dit was ook een van die inwoners, Charl King se 89ste verjaarsdag. Hy was die spreekwoordelike haan onder die henne.
Dit was die eerste keer wat die jeuglede die inwoners op dié spesifieke dag besoek, hoewel hulle die inwoners al by vorige geleenthede bederf het.
VIDEO: NAK-Jeuglede reik uit na bejaardes
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'