HESSEQUA NUUS - ’n Jaar na ’n aankondiging dat dagga wettig in ’n mens se binnekamer gebruik mag word, heers daar steeds verwarring oor verskeie aspekte van die wet.
Dit is steeds onwettig om dagga op straat in jou besit te hê, dit te verkoop, dit in die openbaar te rook en dit op groot skaal te verbou.
Dit is selfs onwettig om dit aan te plant vir die plantvesel wat bekend staan as hennep (hemp).
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'