Breaking News
ALBERTINIA NUUS - 'n Man van Albertinia is noodlottig beseer in "n ongeluk op die Herbertsdale-grondpad.
Die voorval het blykbaar ongeveer 'n uur gelede plaasgevind.
Nooddienste is nog oo die toneel. Volgens sers Ciska Badenhorst van Albertinia-polisie is 'n dossier geopen.
Geen verdere inligting is bekend nie.
Vroeër vanaand, om ongeveer 19:00 was daar 'n botsing tussen 'n motorfiets en voertuig by die Albertinia-treinspoor.
Meer inligting volg sodra bekend.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'