RIVERSDAL NUUS - Onderwys by Laerskool Volschenk, Riversdal gaan normaal voort na ‘n leerkrag positief vir Covid-19 getoets is.
Nog ‘n onderwyser is onder isolasie.
‘n Nie-amptelike woordvoerder van die skool het vanoggend die versekering gegee dat die skool se bestuur die situasie onder beheer het en dat die department gesondheid reeds vroeg vanoggend die skool besoek het.
Covid-19-voorsorgmaatreëls word streng by die skool toegepas.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'