Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Na ‘n lang droogte het die reënseisoen nie teleurgestel nie en na maande se gereelde en goeie reën neerslae is die Korentepoortdam in Riversdal eindelik vol.
Verlede week was die dam 99,6% vol en goeie reën in die opvanggebied die afgelope week het dit na 100.12% opgeskuif.
Verlede jaar dieselfde tyd was dit slegs 57.12% vol.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'