ALBERTINIA NUUS - Kindersorg Albertinia is op soek na die familie van Goliath Pieters (73) van Albertinia.
Pieters het twee dogters wat volgens hom woonagtig is in Aloeridge op Riversdal.
Een dogter staan bekend as Stiena Pieters.
Kindersorg benodig inligting oor waar sy dogters of familie hulle bevind.
Enigiemand met inligting kan die organisasie by 028 735 1855 kontak.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'