STILBAAI NUUSFLITS - Tydens die NSRI se opedag by Stasie 31 by Stilbaai Hawe was waterwysheid deel van die program.
Die organisasie het in 2016 die 'Waterwise Academy' geopen, met 880 000 kinders wat sedertdien geleer is hoe om te swem en wat om in 'n noodgeval te doen.
Met die program kry hulle selfvertroue om basiese Kardiopulmonêre Resussitasie te kan doen.
George Sabbaga verduiedelik Kardipulmonêre Resussitasie aan die jongspan.
Lees meer hieroor in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'