HESSEQUA NUUS - Vrywilligers word genooi om Saterdag 10 September te help om indringerplante in die Skulpiesbaai Reservaat aangrensend aan Bosbokduin uit te kap.
Belangstellendes kom om 08:00 by die Skulpiesbaai-parkeerplek langs die see, waar die rioolplaas-pad eindig, bymekaar.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'