HESSEQUA NUUS - Die 20-jarige Godfrey Lee Uithaler van Riversdal het sy ID gister in Riversdal se middedorp verloor.
Indien enigeen dit dalk opgetel het, kan hulle asb sy moeder, Magdalena Uithaler bel op 071 847 551.
Sy het 'n kontantbeloning uitgeloof aan die persoon wat sy ID dalk opgetel het en aan hulle kan terugbesorg.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’