HESSEQUA NUUS - Die 64 mm reën wat die afgelope week in die Riversdal-distrik uitgesak het, het die Korentepoortdam se vlak met 4,5% laat styg van 74% na 78,5%.
Die Olive Grove se vlak bly op 95% en Jongensfonteindam is op 100%.
Die jongste stand van damme:
9 April
Korentepoortdam - 76% - 50mm reën (week)
Duivenhoksdam - 88,2% .
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 95%
14 April
Korentepoortdam - 78,5%
Olive Grove - 95%
Jongensfontein dam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’