GOURITSMOND NUUS - Ongeveer 120 tieners het Donderdag, 16 Junie die Jeugdagverrigtinge in Gouritsmond-gemeenskapsaal bygewoon.
Die hoogtepunt van die dag die optrede van die GMINOR-orkes van Mosselbaai. Die groep se musiek het 'n Christelike en opbouende boodskap wat die tieners motiveer om die regte besluite te neem.
Die rymkletsdigter en -skrywer, Hakkiesdraad, het 'n leersame boodskap vir die jeug gehad.
'Ons bring jou die nuutste Gouritsmond, Hessequa nuus'