Gallery
RIVERSDAL NUUS - Hier by Ienkel Dienkel-kleuterskool in Riversdal word die nuwe geslag atlete wat Suid-Afrika op die atletiekbaan moet verteenwoordig, reeds van kindsbeen af gebrei.
Hugo Redelinghuys het 'n ruk gelede by Laerskool Volschenk se gr. 1-atletiekbyeenkoms gaan loer hoe die jongste van die jongstes in die pylvak vaar.
FOTOGALERY: Ienkel Dienkel-kleuterskool sportdag
Die vier kleuters dreun mekaar goed op net ná die wegspring.
Jan Grobler en TJ Platjies (regs) word aandagtig deur twee toeskouers dopgehou.
Die tweeling Louis en Lukas Aucamp draf rustig saam, soekend na hul mamma.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'