ALBERTINIA NUUSFLITS - Inwoners in die streek van Buisplaas en Herbertsdale het die afgelope jaar probleme ondervind omdat hulle blykbaar deur die boere verhinder word om vis in die Gouritzrivier te vang.
Die saak wat Donderdag 10 Mei in die plaaslike landdroshof aangehoor is, is tot Dinsdag 26 Junie uitgestel.
’n Vorige keer is die saak uitgestel vir ondersoek en sodat die aangeklaagdes se regsverteenwoordigers hulle vir die saak kan voorberei.
Icosa het besluit om die inwoners te verteenwoordig en het ’n saak gaan maak.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'