STILBAAI NUUS - Henrico Muller van Stilbaai is eerskomende Saterdag, 25 Maart, in die kortfilm Danshart, op die kanaal Via (147) om 9:00 te sien.
Henrico Muller, 'n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven, was deel van die Speeltoneel kortfilm-projek.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'