HESSEQUA NUUS -Jy kan ‘n goeie daad doen deur bloed te skenk, want daardeur kan jy verskeie mense se lewens help red.
Heidelbergers kan op 29 Maart weer gaan bloed skenk, terwyl Albertinianers volgende aan die beurt is op 30 Maart.
Bogenoemde klinieke vind in daardie dorp se burgersentrum plaas.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'