HEIDELBERG NUUSFLITS - Heidelberg is reeds ‘n groot deel van die dag sonder krag nadat ‘n helikopter teen kragdrade vasgevlieg het.
Die voorval het in Swellendam-distrik gebeur.
Geen verdere inligting is in die stadium bekend nie.
Dit is ook nie seker wanneer kragtoevoer herstel gaan word nie.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'