Gallery Video
HEIDELBERG NUUS - Blykbaar is baie Heidelbergers, veral in Diepkloof, onder die indruk dat hulle steeds kan kom en gaan soos hul wil tydens die inperking van 21 dae.
Suid-Kaap Forum se korrespondent op dié dorp het Sondag 29 Maart ondersoek gaan instel en tot hierdie gevolgtrekking gekom.
Maar dit is darem nie almal wat skuldig is nie, want in die dorp self was dit redelik stil met net hier en daar ‘n voertuig en min voetgangers.
Kyk nog foto's hier: Heidelberg tydens inperking
Kyk gerus die video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'