HESSEQUA NUUS - Selfs duiwe vind Suid-Kaap Forum baie interessant.
Zanette Bothma het die foto ingestuur waar haar oupa, Beukes Uys, besig is om die koerant te lees en dié duifie besluit om ook te kyk wat op sportgebied aangaan.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'