ALBERTINIA NUUS - Konstabels Ashville Gelderblom, Bradley Volkwyn en Francois Amsterdam het Maandagmiddag 13 Mei om 17:30 'n 27-jarige man op die N2 in hegtenis geneem.
Hy was in besit van 155 mandrax tablette.
Die man bly in aanhouding en sal eersdaags in die hof op Albertinia verskyn.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’