HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week geen reën in die Riversdal-distrik uitgesak nie.
Gevolglik is die stand van al vier damme in Hessequa onveranderd.
Die inhoud van al die damme lyk nou só:
12 Mei
Korentepoortdam - 95%
Duivenhoksdam - 88,2%
Olive Grove - 96%
Jongensfonteindam - 100%
19 Mei
Korentepoortdam - 94,9%
Duivenhoksdam - 88,2%
Olive Grove - 96%
Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’