HESSEQUA NUUS - Die 0,6 mm reën wat die afgelope week in die Riversdal-distrik uitgesak het, het die Korentepoortdam se vlak met bietjie meer as 1% laat styg van 93,94% na 95%.
Die stand van die ander damvlakke in Hessequa is amper onveranderd.
5 Mei
- Korentepoortdam - 93,94%
- Duivenhoksdam - 88,2%
- Olive Grove - 96%
- Jongensfonteindam - 100%
12 Mei
- Korentepoortdam - 95%
- Duivenhoksdam - 88,2%
- Olive Grove - 96%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’