HESSEQUA NUUS - Die 5,8mm reën wat die afgelope week in die Riversdal-distrik uitgesak het, het die Korentepoortdam se vlak met amper 4% laat styg van 90% na 93,94%.
Die stand van die ander damvlakke in Hessequa is onveranderd.
29 April
Korentepoortdam - 90%
Duivenhoksdam - 88,2%
Olive Grove - 96%
Jongensfonteindam -100%
5 Mei
Korentepoortdam - 93,94%
Duivenhoksdam - 88,2%
Olive Grove - 96%
Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’