HESSEQUA NUUS - Daar is darem goeie nuus wat die Korentepoortdam betref. Sy vlak het die afgelope week met 5% gestyg vanaf 85% na 90%.
Die stand van die ander damvlakke in Hessequa is onveranderd.
22 April
Korentepoortdam - 85%
Duivenhoksdam - 88,2%
Olive Grove - 96%
Jongensfonteindam - 100%
29 April
Korentepoortdam - 90%
Duivenhoksdam - 88,2%
Olive Grove - 96%
Jongensfonteindam -100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’