HESSEQUA NUUS - Altesaam 108 mm reën het tot dusver in Maartmaand in die Riversdal-distrik uitgesak.
Die 40 mm wat in die omgewing van die Korentepoortdam uitgesak het, het nie veel van 'n verskil in die damvlak gemaak nie en dit met 1% van 75% na 74% laat daal.
Die Duivenhoksdam se vlak is onveranderd op 88,2% met Olive Grove en Jongensfonteindam se vlakke albei op 100%.
Die jongste stand van damme:
17 Maart
Korentepoortdam - 75%
Duivenhoksdam - 88,2%
Olive Grove - 100%
Jongensfonteindam - 100%
24 Maart
Korentepoortdam - 74%
Bron: Louis van Dyk)
Duivenhoksdam - 88,2%
Olive Grove - 100%
(Bron: Leandra Sauls)
Jongensfonteindam - 100%
(Bron: Leandra Sauls)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’