HESSEQUA NUUS - Die 69 mm reën wat verlede week in die Riversdal-distrik uitgesak het, het die Korentpoortdam se vlak met meer as 6% van 67% na 73.1% laat styg.
Beide Olive Grove en Jongensfonteindam se vlakke het met onderskeidelik 5% en 10% gestyg en is nou propvol.
Die Duivenhoksdam se vlak is onveranderd.
Die jongste stand van damme:
24 Februarie
- Korentepoortdam - 67%
- Duivenhoksdam - 88,2%
- Olive Grove - 95%
- Jongensfonteindam - 90%
3 Maart
- Korentepoortdam - 73,1% - 69 mm reën (week)
- Duivenhoksdam - 88,2%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’