HESSEQUA NUUS - Verlede week het daar 25 mm reën in Riversdal se opvanggebied uitgesak.
Die vlakke van al die ander damme in Hessequa is ook onveranderd en almal is boordens toe vol.
Die jongste stand van damme:
4 November
Korentepoortdam - 104,7%
Duivenhoksdam - 103,9%
Olive Grove - 100%
Jongensfonteindam - 100%
11 November
Korentepoortdam - 100,5%
Duivenhoksdam - 100,6%
Olive Grove - 100%
Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’