HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week 35 mm reën in Riversdal se opvangsgebied uitgesak.
Die vlakke van bykans al die damme is onveranderd op 100%-kapasiteit, maar Olive Grove het met 4% gedaal van 100% tot 96%.
Die jongste stand van damme is:
14 Oktober:
Korentepoortdam - 100,3%
Duivenhoksdam - 100,2%
Olive Grove - 100%
Jongensfonteindam - 100%
21 Oktober:
Korentepoortdam - 100%
Duivenhoksdam - 100,1%
Olive Grove - 96%
Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’