HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week 3 mm reën in Riversdal se opvanggebied uitgesak.
Die vlakke van bykans al die damme is onveranderd, maar Olive Grove het met 4% gestyg van 96% tot 100%.
Die jongste stand van damme oor die afgelope tyd is as volg:
7 Oktober
- Korentepoortdam - 100,3%
- Duivenhoksdam - 100,3%
- Olive Grove - 96%
- Jongensfonteindam -100%
14 Oktober
- Korentepoortdam - 100,3%
- Duivenhoksdam - 100,2%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’