Daar het die afgelope week 4,3 mm reën in Riversdal se opvanggebied uitgesak.
Die vlakke van al die damme is onveranderd.
Die jongste stand van damme oor die afgelope tyd is as volg:
12 Augustus
Korentepoortdam - 100,4%
Duivenhoksdam - 100,3%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
19 Augustus
Korentepoortdam - 100%
Duivenhoksdam - 100,3%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’