HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week 13,2 mm reën in Riversdal se opvanggebied uitgesak.
Die vlakke van al die damme is onveranderd.
Die jongste stand van damme oor die afgelope tyd is as volg:
5 Augustus
- Korentepoortdam - 100,4%
- Duivenhoksdam - 100,4%
- Olive Grove - 95%
- Jongensfonteindam - 100%
12 Augustus
- Korentepoortdam - 100,4%
- Duivenhoksdam - 100,3%
- Olive Grove - 95%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’