HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week slegs sowat 4 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval. Al die damvlakke in die Hessequa-streek het dus konstant gebly.
Die jongste stand van damme:
2 Mei
- Korentepoortdam - 100,12%
- Duivenhoksdam - 100,4%
- Olive Grovedam - 88%
- Jongensfonteindam - 100%
8 Mei
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 100,1%
- Olive Grove - 88%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’